Watter persoonlike data versamel ons en hoekom versamel ons dit
Kommentaar
Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf laat, versamel ons die data wat in die kommentaarvorm getoon word, sowel as die besoeker se IP-adres en blaaier gebruikersagent string om te help met spam opsporing.
'n Geanonimiseerde string wat van jou e-posadres geskep is (ook 'n hash genoem) kan aan die Gravatar-diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Na goedkeuring van jou kommentaar is jou profielprentjie sigbaar vir die publiek in die konteks van jou kommentaar.
Media
As jy beelde na die webwerf oplaai, moet jy vermy om beelde met ingebedde liggingdata (EXIF GPS) in te sluit. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingdata van beelde op die webwerf aflaai en onttrek.
Koekies
As jy 'n kommentaar op ons webwerf laat, kan jy kies om jou naam, e-posadres en webwerf in koekies te stoor. Hierdie is vir jou gerief sodat jy nie jou besonderhede weer hoef in te vul wanneer jy 'n ander kommentaar laat nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.
As jy 'n rekening het en jy teken in op hierdie webwerf, sal ons 'n tydelike koekie instel om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaiers sluit.
Wanneer jy in teken, sal ons ook verskeie koekies opstel om jou aanmeldinligting en jou skermweergave keuses te stoor. Aanmeldkoekies duur twee dae, en skermopsies koekies duur 'n jaar. As jy "Onthou My" kies, sal jou aanmelding vir twee weke voortduur. As jy uit jou rekening teken, sal die aanmeldkoekies verwyder word.
As jy 'n artikel wysig of publiseer, sal 'n addisionele koekie in jou blaaiers gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui eenvoudig die pos-ID van die artikel wat jy net gewysig het aan. Dit verval na 1 dag.
Ingebedde inhoud van ander webwerwe
Artikels op hierdie webwerf mag ingebedde inhoud insluit (bv. video's, beelde, artikels, ens.). Ingebedde inhoud van ander webwerwe gedra presies dieselfde asof die besoeker die ander webwerf besoek het.
Hierdie webwerwe mag data oor jou versamel, koekies gebruik, addisionele derdeparty-opsporing inkorporeer, en jou interaksie met daardie ingeslote inhoud monitor, insluitend die opsporing van jou interaksie met die ingeslote inhoud as jy 'n rekening het en aan daardie webwerf ingelog is.
Analise
Met wie ons jou data deel
Hoe lank ons jou data behou
As jy 'n kommentaar laat, word die kommentaar en sy metadata vir ewig behou. Dit is sodat ons enige opvolgkommentaar outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in 'n moderasiekuil te hou.
Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel verskaf. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting te eniger tyd sien, wysig of verwyder (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerf administrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.
Watter regte jy oor jou data het
As jy 'n rekening op hierdie webwerf het, of kommentaar gelaat het, kan jy versoek om 'n geëksporteerde lêer van die persoonlike data wat ons oor jou het, te ontvang, insluitend enige data wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou het, verwyder. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om te hou vir administratiewe, regsgeldige, of sekuriteitsdoeleindes nie.
Waar ons jou data stuur
Besoekerskommentaar kan deur 'n geoutomatiseerde spamdeteksiediens nagegaan word.
Copyright © 2025 Shenzhen Yijian Technology Co.,Ltd All rights reserved. - Privaatheidsbeleid